Kuns maak die onsigbare sigbaar: Unseen together – a visual exploration of...
Op 24 Augustus het ’n interessante uitstalling in die Birdstraat-galery, Nelson Mandela Universiteit se uitstalruimte, geopen. Die titel van die uitstalling is Unseen together – a visual exploration...
View ArticlePersverklaring en uitnodiging: The ephemeral nature of things – a...
Klapmuts / Simondium, Suid-Afrika (September 2026) Die Gallery at Glen Carlou in Klapmuts/Simondium is verheug om die opening van The ephemeral nature of things: a provocation, ’n solo-uitstalling...
View ArticlePersverklaring: Beendere dra boodskap van lewe in unieke ABO-kunsuitstalling
’n Ongewone en diep betekenisvolle kunsuitstalling waarin dierebene as medium gebruik word om temas van verlies, oorlog, kulturele erfenis, herstel en hoop te verken, word van 19 tot 25 September in...
View ArticlePersverklaring: Theo Kleynhans vier die lewe met ’n uitsonderlike uitstalling
Deur Theo Kleynhans Sy bydrae tot die kunstelandskap in Suid-Afrika is enorm. Hy is ’n meesterkunstenaar wat met kwas én klei kan tower. Hy is ’n kurator sonder weerga wat veral op nasionale...
View ArticleCandyfloss, a graphic novel by Jaco Jacobs: an interview with illustrator...
Spookasem Skrywer: Jaco Jacobs Illustreerder: Stephen Wallace Pan Macmillan South Africa ISBN: 9781779992093 Candyfloss Written and translated by: Jaco Jacobs Illustrator: Stephen Wallace Pan...
View ArticlePersverklaring: Diek Grobler se unieke speldeskermkuns te sien by die SA...
Die bekroonde kunstenaar en animeerder Diek Grobler se uitstalling Agter die Spykergordyn open op Saterdag 22 Augustus 2026 om 11:00 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria....
View Article"Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur." Krige en Sorolla in gesprek oor die...
Hierdie prent verskyn met die skriftelike toestemming van en erkenning aan die Prado-museum in Madrid, asook met erkenning aan die skilder, Sorolla. And They Still Say Fish Is Expensive!, Joaquín...
View ArticleOnderhoud: Derde illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington...
Prent: Piyapong Saydaung op Pixabay (©Piyapong Saydaung, gepubliseer op 15 Maart 2021) Die derde omvattende en onafhanklike illustrasiekursus word hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied. Die kursus...
View ArticleWat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton
Foto deur die Vrystaatkunstefees In sy 1984-baanbrekerroman The unbearable lightness of being beskryf Milan Kundera “kitsch” as iets wat nie bloot kommin of tranetrekkerig is nie, maar eerder as ’n...
View ArticleDeaccessioned: a review
Deaccessioned Curated by Lizabé Lambrechts and Nicola Deane Oude Leeskamer Until 13 June 2026 Whether we like it or not, decay is everywhere about us and within us. It is happening in our brains, our...
View ArticleKomvandaan: Waar die natuur jou naam onthou, Suidoosterfees 2026
Die skrywer en digter Dominique Botha het die Suidoosterfees se visuelekuns-program vir 2026 met ’n aangrypende toespraak geopen. (Foto: Gys Loubser) Dominique Botha het op 30 April 2026 die...
View ArticlePareltjes uit Amsterdam: Beyond the Manosphere in die Stedelijk Museum
Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die uitstalling Beyond the Manosphere – masculinities today. Nota: Van die beelde in die tentoonstelling sou preutse kykers kon...
View ArticlePersverklaring: FAK-Kultuurnaweek bring kunsenergie na die Boland
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het met die opening van sy kantoor in die Paarl einde verlede jaar besluit om ’n stewige kultuurspoor in die Wes-Kaap te vestig. Hierdie visie...
View ArticleKomvandaan: Waar die natuur jou naam onthou – Suidoosterfees se...
Die Suidoosterfees vind vanjaar van 29 April tot 3 Mei in Kaapstad plaas. Met Tuiste as die feestema, bied die visuelekunsprogram – gekureer deur Carin Bester – ’n ryk verskeidenheid uitstallings,...
View ArticleKunstenaars se plek in die samelewing
... As ’n kunstenaar se werk jou onlangs ontstel het, goed so! ... Sidney Gilroy skryf op Facebook: Wat is kunstenaars se plek in die samelewing, behalwe om te vermaak, te belig en met pen, kwas en...
View ArticleLewensviering van Christiaan Diedericks
Die kunstenaar Christiaan Diedericks is oorlede. Aretha du Rand, 'n goeie vriendin, het by sy lewensviering gepraat. Sy deel haar huldeblyk by die geleentheid met LitNet. 21 Februarie 2026,...
View ArticleIn memoriam: Christiaan Diedericks
Die grafika op die boek Vlindervreter (uitgegee deur Naledi) is deur Christiaan Diedericks geskep. Die kunstenaar Christiaan Diedericks is oorlede. Ilana Maree, drukkunsopvoeder by die PJ...
View ArticlePareltjes uit Amsterdam: Danh Vo in die Stedelijk Museum
Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die solo-uitstalling πνεῦμα(Ἔλισσα) deur die kunstenaar Danh Vo. YouTube-skakel na onderstaande video:...
View ArticleInvitation: Promised land/Beloofde land at the Rossouw modern SPACE gallery,...
“Luscious river swim selfie” © Clare Menck Promised land/Beloofde land This is a two-person show with Clare Menck and Arend Louw. 21 March–6 April 2026 @ Rossouw modern SPACE gallery, Hermanus It is...
View ArticleUitnodiging na AW Groenewald se kunsuitstalling – en ’n skrywe oor sy wêreld...
’n Skrywe uit die pen van ’n kunskurator: In 2021 het ek, kunskurator en galery-eienaar van Hugo Modern & Kontemporêr in Welgemoed, op ’n handvol skilderye in ’n privaat versameling afgekom. Ek...
View Article