Daar is Saterdag 4 November 2023 ’n dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery.
Die bekroonde Woordkunstenaar Chris van Niekerk gaan gedigte van Breyten Breytenbach voorlees, terwyl luisteraars sy skilderye vir Oulap se Rooi maak (ook mos) mooi kan besigtig.
Breyten Breytenbach is deel van ’n groepuitstalling met oa Michele Nigrini, Sharle Matthews, Theresa Jo, Elzahn Nel, Kobus la Grange en Kobus Coetzee.
- Verrigtinge begin om 15h00.
- Koste: R150 glas wyn en kaasbord ingesluit
- RSVP: galery@breytenbachsentrum.co.za of WhatsApp Anne-Ghrett by 083 415 0002
- Om die katalogus en openingstoespraak te lees: https://bit.ly/oulap-katalogus
Lees meer: breytenbachsentrum.co.za
The post Persverklaring: ’n Dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery first appeared on LitNet.
The post Persverklaring: ’n Dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery appeared first on LitNet.