artwords – Text as sound: A zigzag of theory and practice
In the recording studio, text transforms into sound, and poetry is reshaped as voice. Klara du Plessis reflects on both the theoretical foundation and the making of a sound and video installation,...
View Articleartwords – "Text creates movement in stillness": A conversation between Kadie...
KdP: We met at a residency in the mountains outside of Barcelona in May 2018. At the time, we were working on separate projects. I remember giving you a copy of my poetry collection Ekke, which had...
View Articleartwords ‒ The grid that folds: I can’t go back because someone else lives...
I sit at the desk with a piece of paper in front of me. The piece of paper has four corners. Each edge is the same length. I think about that room that I used to sleep in. The room was the width...
View ArticlePersverklaring: ’n Dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery
Daar is Saterdag 4 November 2023 ’n dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery. Die bekroonde Woordkunstenaar Chris van Niekerk gaan gedigte van Breyten Breytenbach voorlees, terwyl luisteraars sy...
View Articleartwords: Collage text | Text collage
Part 1: by Benjamin Coutouvidis Part 1 is a reflection written by Benjamin Coutouvidis on his art practice, specifically the juxtaposition of images as text and how he moves between text and textual...
View Articleartwords: existential notes
I have always been distrustful of words as art, of words in art, because I know how they work. Words are where I hide, categorise, conceal. If art is what makes me feel, words are how I take control,...
View ArticleLinosnee: ’n persoonlike reis
Protretfoto (regs) en linoafdrukke (middel en links) van Gaynor Downie (1972) Die modelle van wie die linosnee-skeppings gemaak is, het toestemming gegee vir die publikasie daarvan op LitNet. In my...
View ArticleMarlene Dumas skenk portret van Elisabeth Eybers aan Wits-kunsmuseum
Marlene Dumas het haar portret van Elisabeth Eybers (1915–2007) aan die Wits-kunsmuseum (WAM) se permanente versameling geskenk. Die oorhandiging van die skildery vind op Maandagaand 26 Februarie in...
View ArticleUitnodiging: Boom, Bomer, Boomste | Breytenbach-galery, 17 Februarie 2024
Uitnodiging: Boom Bomer Boomste (Grond 3) Jaarliks bied die Breytenbach Galery ’n Grond-uitstalling aan. Hierdie idee is geïnspireer deur Ampie Coetzee se boek, ’n Hele os vir ’n ou broodmes, wat in...
View ArticleMirror, a solo exhibition by Adele van Heerden at 131 A Gallery: an interview
Adele van Heerden. © Photo by Paris Brummer, 2024 Adele van Heerden talks to Naomi Meyer about Adele’s work and her Mirror exhibition, currently on show in Cape Town. Adele, please would you tell our...
View ArticlePersverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington
Prent: https://breytenbachsentrum.co.za/ Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders, veral in SA, wat die boek-, storie- en boekmaakproses ken; word die eerste...
View Article’n Kursus vir Suid-Afrikaanse illustreerders by die Breytenbach Galery: ’n...
Die Breytenbach Galery bied ’n illustrasiekursus aan wat op 6 April 2024 begin. Daar word binnekort ’n illustrasiekursus deur Elizabeth Gunter en Mia Oosthuizen by die Breytenbach Galery aangebied....
View Article’n Kursus vir Suid-Afrikaanse illustreerders by die Breytenbach Galery: ’n...
Daar word binnekort ’n illustrasiekursus deur Elizabeth Gunter en Mia Oosthuizen by die Breytenbach Galery aangebied. Mia Oosthuizen, ouduitgewer en kenner van kinderboeke, praat met Naomi Meyer...
View ArticlePress release: Exhibition opening of Kriptaal by Gideon Nel and Jotam...
Kriptaal: Exhibition opening with First Thursdays 4 April 2024, 18:00 | 196 Victoria Road, Woodstock Kriptaal is an exhibition of paintings, drawings and prints by Gideon Nel and Jotam Schoeman. In...
View ArticleVarenka Paschke oor die lewe van ’n kunstenaar en haar nuwe solo-uitstalling:...
Kunswerk deur Varenka Paschke (Foto: Verskaf) Varenka Paschka is ’n kunstenaar wie se volgende uitstalling op Woensdag 3 April by die Breytenbach-galery in Wellington open. Sy praat met Naomi Meyer oor...
View ArticlePersverklaring: Visuele kuns tydens die Suidoosterfees
Visuele kuns: Een-en-twintig Kunstenaars Louis Jansen van Vuuren, Marieke Prinsloo, Michele Nigrini, Alisa Farr, Estelle Marais, Paula van Coller, Anton Brink, Kobus Coetzee, Shui-Lyn White, Susan...
View ArticleThe book & the sword deur Jan K Coetzee: ’n dinamiese sinergie
Die pen is magtiger as die swaard. Met sy treffende boek-en-beeldhou-uitstalling in gemengde media, The book & the sword, bevestig Jan K Coetzee hierdie aforisme. Coetzee noem die kunswerke wat hy...
View ArticlePress release: Visual, sound and poetry trio IIIFoet releases Metropolar on...
Origins of Metropolar Ten years ago, Jotam Schoeman and Modise Sekgothe met at a poetry and music open-mic session (Writers On Main) in Johannesburg. The encounter sparked a mutual collaborative...
View ArticleRupert Museum: Ope uitnodiging aan die publiek
Die Rupert Museum nooi kunstenaars en skeppendes van enige kreatiewe bedryf, platform en beroep uit om oorspronklike kuns te skep. Meer spesifiek: kunswerke met een van die museum se uitstallings wat...
View ArticleUitnodiging: Palimpses, ’n groepuitstalling in Wellington | 4 Augustus tot 9...
Palimpses is ’n splinternuwe multimedia- en driedimensionele groepuitstalling waar woord, spesifiek digkuns, en beeld in gesprek tree. Dié uitstalling deur digters en skilders open op Sondag 4...
View Article