Carina Stander oor kuns, verse en 'n Facebook-vendusie
Carina Stander gesels met Naomi Meyer oor kuns op 'n kunstefees en kuns vier-en-twintig uur lank op die sosiale media. Jy het onlangs by die US Woordfees uitgestal. Het jy dalk kuns wat daar op...
View Article30 jaar se L’Atelier-nalatenskap van beeldende kunste by ABSA KKNK 2015 te sien
Daar wag iets spesiaals vir liefhebbers van Suid-Afrikaanse beeldende kunste by Suid-Afrika se voorste kuns- en kultuurfees, die Absa KKNK. Vanjaar se fees, wat van 3 tot 11 April in Oudtshoorn...
View ArticleInterview: Photographer Krisjan Rossouw on his new exhibition
The Gallery at Grande Provence Heritage Wine Estate, Franschhoek, is presenting an exhibition entitled We never dreamt of seas ... by Krisjan Rossouw opening on Saturday, 25 April 2015, at 17:00 until...
View ArticleOnderhoud: Lize Beekman se mandala-inkleurboek
Colouring for Adults: Mandala Art by Lize Beekman is nie ’n gewone inkleurboek nie. Die boek bevat 10 gedetailleerde mandalas. Onderaan elke mandala staan daar: “Drawing by Lize Beekman” en langs...
View ArticleVenesiese Biennale 2015: Ontug in die lug?
Kirby van der Merwe (foto: Naomi Bruwer) Kirby van der Merwe het die Venesiese Biennale van 2015 bygewoon. Hy skryf vir LitNet vanaf die Suid-Afrikaanse pawiljoen, Arsenale, Venesië. Onderaan verskyn...
View ArticleOpening of Sur-face solo art exhibition at D-Street Gallery
You are invited to the opening of Elizabeth Miller-Vermeulen's solo art exhibition at D-Street Gallery in Stellenbosch on the 28th of May 2015 at 18:30. The post Opening of Sur-face solo art exhibition...
View ArticleLien Botha oor haar werke by Then & Now: Conversations in Time
Die kunsuitstalling Then & Now: Conversations in Time is op die oomblik by die Barnard Gallery op uitstalling. Lien Botha is een van die kunstenaars wie se werke hier te sien is. Sy deel twee van...
View ArticleBarcleys L'Atelier-streekwenner 2015 Miné Kleynhans se kunsfilosofie
Die Barcleys L'Atelierprys is vanjaar in die kollig omdat dit dertig jaar oud is. Daar is 102 jong kunstenaars wat as streekwenners in vanjaar se kompetisie gekies is. Miné Kleynhans, een van vier...
View ArticleThe art philosophy of Barcleys L'Atelier regional winner 2015 Johandi du Plessis
This year, the Barcleys L'Atelier Prize is thirty years old. A hundred-and-two young artists were chosen as regional winners. Johandi du Plessis, one of the winners from the Free State, shares her...
View ArticlePortrette in ink: Frazer Barry en Churchill Naudé
Tinus Horn se vierde boek, Boas Mei is Verward, het onlangs by Penguin SA verskyn. Tinus skilder ook en maak kort animasierolprente. Hy het kunswerke vir Riku en Jackie Lätti se Wasgoedlyn-projek...
View ArticleWoman's Day 2015: Hannelie Coetzee at The Awesome Women's Exhibition
To celebrate Woman's Day 2015 the Association of Arts Pretoria hosts The Awesome Women's Exibition. Hannelie Coetzee's work can be seen at the exhibition. Naomi Meyer asked her about her art...
View ArticleInterview: Artist Andrew Hart Adler in conversation with Steyn du Toit
Ode to de Kooning III, mixed media on canvas, 134 x 97 cm Artist Andrew Hart Adler in conversation with Steyn du Toit Before moving here, what was your experience of South Africa? My first visit was in...
View ArticleWho is Tant Koek?
Hannelie Coetzee was approached by Pretoria City Councel to resurrect her Tant Koek - in the Pretoria central business district. Naomi Meyer asked her about the art work. Tant Koek – Artist’s statement...
View ArticleSkerwe uit die Ontstaan van 'n Oorledige Self
Breyten Breytenbach in gesprek met sy kuns: 'n kort betragting oor die be-teken-is Skerwe uit die Ontstaan van 'n Oorledige Self / Fragmented Emergence of a Late Self Breyten Breytenbach Die...
View ArticleKunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue
Cobus van Bosch gesels met Naomi Meyer oor Geheue, sy solo-uitstalling by die Anglo-Boereoorlog-museum in Bloemfontein. Gewonde soldate (Olie op doek, 38 cm x 76 cm, 2015) Hallo Cobus, het jou...
View ArticleKaapse landskapkunstenaar keer terug na wortels
Alice Elahi, Red Yachts, 1976 (waterverf) Die UK Irma Stern Museum bied vanaf 12 Desember 2015 tot 23 Januarie 2016 ʼn uitstalling aan, Alice Elahi – a Capetonian at Heart, wat dié kunstenaar se...
View ArticleOnderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik
Alex Hamilton (foto deur Robert Hamblin) “Net om benoem te word, is al 'n groot eer,” sê Alex Hamilton, 'n kunstenaar en kurator van Kaapstad, oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in...
View ArticleOnderhoud en foto's: Kuns en vuur
Die afgelope tyd was kuns in die nuus. By die Universiteit van Kaapstad is kunswerke onlangs deur lede van die #RhodesMustFall-beweging verbrand. Naomi Meyer het in Augustus 2015 vir Hannelie Coetzee...
View ArticleUS Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap
Li Edelkoort (foto verskaf) Met ’n gekwalifiseerde, ervare werkerskorps wat óf aftree, óf die land verlaat, sit Suid-Afrika met ’n leemte tussen hierdie ouer en jonger mense wat nou die arbeidsmark...
View ArticleUnspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink
In die Breytenbach-galery op Wellington is daar op die oomblik 'n kunsuitstalling Unspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink. Wanneer jy inkom, sal jou oog onmiddellik val op 'n...
View Article