Persverklaring: Helgaard Steyn-prys 2021 | Press release: Helgaard Steyn...
Mary Sibande (photo credit: Jodie Bieber) Die internasionaal-gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaar Mary Sibande is die ontvanger van die Helgaard Steyn-prys, vanjaar toegeken vir beeldhoukuns. Haar...
View ArticleKunsvennootskap gee Norval-stigting wynlandse vlerke
Boschendal se herehuis (Foto: Michael le Grange) ... Die uitstalling staan nie vir my in afsondering nie. Jy kan nie help om met elke treë by ’n venster verby of met elke voetval op die swaar...
View ArticlePersverklaring: Cognisance deur Joni-Leigh Doran
Kunsuitstalling by La Galleria in McGregor 8 Januarie tot 13 Februarie 2022 "The wildness of being" (links) en "Confidant" (regs) ... Tematies handel Doran se besonderse kunswerke oor die komplekse...
View ArticleCUBE Exhibition Opening: Connected
Rust-en-Vrede Gallery Cash bar will be available. The post CUBE Exhibition Opening: Connected appeared first on LitNet.
View ArticleZeitz MOCAA releases a commemorative publication Home is where the art is
Zeitz MOCAA releases a commemorative publication for the landmark Home is where the art is exhibition Celebrates art owned and made by the people of Cape Town 500 pages of full-colour artwork...
View ArticleSaam-mekaar-anders-maak as beweging – ’n perspektief op Breyten Breytenbach...
1. Saam-mekaar-anders-maak as konteks Breyten Breytenbach se 2020-kunsuitstalling genaamd Skeursels by die Breytenbach Sentrum in Wellington is op meer as een manier insiggewend. Bo en behalwe die...
View ArticleMeevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente
Op 22 Februarie 2022 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ’n aanlyn lesing deur Alex Duffey aangebied: “William Kentridge: Nege tekeninge vir projeksie – grusame tonele van...
View ArticlePersverklaring: Stilspraak, Strijdom van der Merwe en Landkuns deur Carina...
Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n lesing deur Carina van der Walt oor die jongste ontwikkeling in Strijdom van der Merwe se kuns. Dit hou verband met die werk van die Nederlander Piet Mondriaan...
View ArticleNog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie
Titel: Nog stories teen my muur Skrywer: Matthys Strydom ISBN: 978-0-620-93289 In “Unpacking my library, a talk about book collecting” (ek maak gebruik van die 1968-vertaling in Engels wat saam met...
View ArticleBreytenbach Sentrum-persverklaring: Die hand die mond die hartvlamvol
The post Breytenbach Sentrum-persverklaring: <em>Die hand die mond die hartvlamvol</em> appeared first on LitNet.
View ArticlePersverklaring: KKNK 2022 visuele kunsuitstalling nou aanlyn beskikbaar
Kunsliefhebbers vir wie besigtiging van die visuele kunsuitstallings nie beskore was tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 2022 nie, kry nou die geleentheid om dié veelbesproke werke...
View ArticlePress Release: NIROX Winter Sculpture Exhibition 2022 Good Neighbours
NIROX Foundation presents Good Neighbours, an exhibition that re-enjoins local universities, public, and private institutions across South Africa, Zimbabwe, Eswatini, Mozambique, Namibia, Angola, and...
View ArticlePress Release: Medium | A retrospective exhibition | Isa Steynberg |’n...
(Rol af vir Afrikaans) Kosmos; Ysloep/Ice lupe; Torque 7 May to 28 May 2022 To celebrate the 80th birthday of renowned and versatile Pretoria artist Isa Steynberg, the Association of Arts Pretoria will...
View ArticleHermanus FynArts-persverklaring: sewe feeskunstenaars vier tien jaar as...
Willie Bester: "Woman with men in blue" (foto: verskaf) Die Hermanus FynArts-fees vind vanaf 10 tot 19 Junie 2022 plaas. Die tradisionele feeskunstenaar van die jaarlikse Hermanus FynArts kry...
View ArticlePress release: Cape Town Museum offers online access to collections, exhibitions
Media statement: Cape Town Museum offers online access to collections, exhibitions at https://www.capetownmuseum.org.za/ On Tuesday, 14 June 2022, the Museum Service of the Department of Cultural...
View ArticlePersverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Botticelli se Primavera
Alex Duffey se lesing "Botticelli se Primavera verbeeld beskaafde gedrag vir alle tye" handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan op die SA Akademie se...
View ArticleSomerset East and the Walter Battiss Museum: an interview with Ros Turner
"Birds at sunset" and "Strange Karoo object" by Walter Battiss (pictures: provided) After having attended a Jakes Gerwel PEN Afrikaans writers’ residency in Somerset East, Naomi Meyer asks Ros Turner,...
View ArticleMotte en die kuns van transformasie
Lara Aucamp en CTL Creative Connections bied op 30 Julie ’n kursus aan getitel “Moths and the art of transformation”. Kaartjies is beskikbaar by Quicket. Izak de Vries het haar ’n paar vrae gestuur....
View ArticlePersverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Michelangelo se Sistynse...
Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Datum: Vanaf 23 Augustus 2022 om 18:00 beskikbaar om...
View ArticlePress release: True Pan-Africanism – a look into the future of Africa
The Exhibition is called “True Pan-Africanism – a look into the future of Africa”. “The Exhibition includes the representation of the Afrikaner Folk and Native peoples of Africa and combines our...
View Article